Die “ander vrou” ontleding

Het jy al die artikel gelees : “Ek was vir 13 jaar die ander vrou”

 

Well ek het, en ek het baie te sê oor “Die ander vrou

In hierdie video ontleed ek elke sin, stap vir stap, sodat julle kan verstaan hoe “Die ander vrouens” dink en voel en redeneer – en liewe genade, is dit vir jou shocking?!?!

 

Hier is duidelik tekens van narsisme, geen empatie en sy is duidelik gefocus op haarself

 

As jy al ooit deur ‘n affair is of was en wonder wat gaan in “die ander vrou” se kop aan, dan is hierdie video spesiaal vir jou!

 

Geniet hom!

 

 

 

Enroll Your Words

© KIKITALK
Website by DESYGN