Hoe om ‘n Narsis raak te sien!

Die wêreld is oortrek met narsiste, maar die meeste van die tyd herken ons hulle nie! Hoekom? 

Want ons is in ‘n web vasgevang van hulle manipulasie! Skielik raak dit dan ‘n tweede natuur. 

Jy begin later agterkom dat hulle jou negatief beinvloed, maar dan gooi jy jouself in die gesig met verskonings soos:

“Ag dis maar sy/haar persoonlikheid, ek ken hulle al so”

 

Aan die begin is niks destructive nie, maar soos tyd aanloop en die mense nader aan jou beweeg – DIT IS WAAR DIE DESTRUCTION BEGIN en ons moet dit stop voordat jy verwoes word deur mense wat reg langs jou sit.

Moenie dat die woorde: “AS EK MAAR NET” jou begin haunt nie!

As ek maar net besef het my vriendin is ‘n narsis, het sy nooit ‘n affair met my man gehad nie”

of “As ek maar net besef het my boyfriend was ‘n narsis, kon ek wegloop voor hy sy hand die eerste keer gelig het”

As ek maar net besef ek het ‘n narsis aangestel, sou my company vandag nooit onderdeur gewees het nie”

Daar is 4 Soorte Narsiste – Yes, nie almal is dieselfde nie!! Die laaste ene sal jou skok!

Check hier hoe ons hulle kan spot: 

Moenie met toe oë deur die lewe loop nie, as jy jou oë uitvee, is dit te laat! 

Sodra jy die Narsiste in jou lewe kan uitken, is dit belangrik om op te tree en ‘n gesonde afstand te hou van daardie persone.  Een klein leuen maak nie van iemand ‘n Narsis nie, maar ‘n reeks van hulle, is die begin van ‘n destructive lewe! 

As jy enige vrae het, of requests vir ‘n video.  Skree na my kan toe, ek help graag!
Loer gerus na hierdie interessante ontleding van ‘n narsistiese “Ander vrou”.

Talk to me   

 

Enroll Your Words

© KIKITALK
Website by DESYGN